Die Voorbereidheid van Onderwysers om Afrikaanse Kinder- en Jeugliteratuur te Onderrig

Authors

DOI:

https://doi.org/10.25159/0027-2639/3575

Keywords:

school curriculum, interpretive paradigm, qualitative Research, phenomenology, Children's literature

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om verslag te doen van ń studie wat geloods is om te bepaal wat onderwysers in die intermediêre fase se gereedheid is om letterkunde in die klaskamer te onderrig en te gebruik. Die studie is onderneem vanuit ń interpretatiewe paradigma waarna ń kwalitatiewe navorsingsbenadering gevolg is. Die kwalitatiewe benadering het aan die navorser die geleentheid gegee om die navorsingsvraag in diepte te ondersoek. Buiten dat daar van die kwalitatiewe navorsingsbenadering gebruik gemaak is, is ń fenomenologiese ontwerp gebruik sodat die fenomeen met die deelnemers bespreek kon word en ryk beskrywings daaruit gehaal kon word. Daar is in die studie gevind dat onderwysers wat deel was van die studie nie noodwendig voorbereid is om letterkunde te onderrig nie. Vakadviseurs is in party gevalle ook nie in staat om werklik leiding aan die onderwysers te gee nie.

Metrics

Metrics Loading ...

Downloads

Published

2018-02-07

How to Cite

Marais, Elma. 2017. “Die Voorbereidheid Van Onderwysers Om Afrikaanse Kinder- En Jeugliteratuur Te Onderrig”. Mousaion: South African Journal of Information Studies 35 (2):95-113. https://doi.org/10.25159/0027-2639/3575.

Issue

Section

Children's literature
Received 2017-11-30
Accepted 2017-12-18
Published 2018-02-07